book-icon Uitgawe 1 Oktober 2020

Baba Mienke-ouers: ‘Ouers moet partytjies reël, nie begrafnisse nie’

akkreditasie
Voertuie ry in ’n konvooi voor die Mulders se woonstelkompleks verby om geskenke en blomme af te lewer. Foto: Onkgopotse Koloti
Voertuie ry in ’n konvooi voor die Mulders se woonstelkompleks verby om geskenke en blomme af te lewer. Foto: Onkgopotse Koloti

Dis ’n lieflike, sonnige lentedag, die soort dag waarop ’n mens die lewe wil vier. En op die oog af lyk die kleurvolle toneel wat hier in ’n voorstedelike straat in Benoni afspeel kompleet na ’n verjaardagpartytjie vir ’n spesiale klein meisietjie.

’n Konvooi van sowat 70 bakkies, motors en motorfietse hou stil en die insittendes, baie van hulle in pienk T-hemde, klim uit en plaas blomme en kaartjies by die hek van ’n woonhuis. Daar is selfs ’n groot, goue ballon in die vorm van die letter “M”.

Dan word vrolike pienk ballonne losgelaat om stadig die blou lug in te sweef.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees