Bakkie eis 'sonskyn'-tiener van Vanderbijlpark toe sy van bus afklim

akkreditasie
Maria is dood nadat 'n motor haar getref het.
Maria is dood nadat 'n motor haar getref het.

“Ons sukkel nog om dit te verwerk. Dit is vir ons hele gesin ’n groot slag,” sê Corrie Pretorius, Maria Bosch se peetma. 

Maria het op 18 Junie saam met haar skoolmaats in die bus huis toe gery en het soos oudergewoonte reg voor haar huis afgeklim. 

“Die bussie laai haar altyd oorkant die huis af, en sy het die pad oorgesteek toe ’n vrou in ’n bakkie haar getref het,” sê Corrie, ’n jeugpastoor. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees