Ballito-vrou 'streel' onwetend wilde slang, nié gras

akkreditasie
Só lyk ’n rooilipslang waaraan Debbie heel per ongeluk gestreel het. Foto: Alamy
Só lyk ’n rooilipslang waaraan Debbie heel per ongeluk gestreel het. Foto: Alamy

Tot jy per ongeluk ’n wilde slang streel!

Dít is presies wat met Debbie Spinner van Ballito in KwaZulu-Natal gebeur het waar sy en haar lewensmaat, Andre, buite in hul erf gekuier het. 

Dinsdagaand omstreeks negeuur het hulle rustig buite gesit met ’n glas whiskey en ’n sigaret om van die dag se probleme te vergeet, toe Andre skielik vermoed daar's ’n slang in die gras . . . 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees