Bang vir vet? Instagram-ster takel vetfobie kaalvuis

akkreditasie
Die Intagram-ster maak dit haar doel om mense oor selfliefde te leer. Foto's: Instagram
Die Intagram-ster maak dit haar doel om mense oor selfliefde te leer. Foto's: Instagram

Tracey-Lee het ’n verstommende 27 400 volgelinge op Instagram. Vir die grootste gros van hierdie mense is dié vrou se gemak met haar meer geronde figuur ’n inspirasie.

Wanneer sy ’n foto van haarself saam met ’n bemoedigende boodskap op haar profiel, fitnessgirl_za, deel, reageer mense met: “Ek het dit vandag nodig gehad. Ek het letterlik gehuil terwyl ek dit lees”, “Dankie dat jy dit gedeel het en moet nooit verander nie!” of “Ek is versot op jou en dit wat jy verkondig”. 

Maar Tracey het onlangs ’n toename in venynige boodskappe beleef. Volgens haar is die wortel van dié kwaai woorde vetfobie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees