book-icon Uitgawe 19 November 2020

Biden teen Trump: Als oor die verkiesing wat die wêreld laat gons het

akkreditasie

Vanjaar is byna 145 miljoen stemme uitgebring in die verkiesing in Amerika met sy bevolking van sowat 331 miljoen mense.

Meer as 65% van Amerikaners wat kwalifiseer om te stem het aan die verkiesing deelgeneem, raam CNN. Dit is volgens dié kanaal moontlik die grootste persentasie kwalifiserende kiesers wat sedert 1900 aan ’n verkiesing in die land deelgeneem het. Toe mag vroue nog nie in Amerika gestem het nie.

Joe Biden het oudpres. Barack Obama se rekord verbeter vir die meeste stemme wat nog vir ’n Amerikaanse presidentskandidaat uitgebring is. Obama het dié rekord behaal toe hy in 2008 alte­saam 69 498 516 van die stemme gekry het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees