Bosveld-vrou (21) ná kobra-aanval: ‘Ek moes oornag grootword’

akkreditasie
Elné Erasmus is positief oor die toekoms, ondanks die traumatiese voorval en skade nadat sy deur 'n Mosambiekse spoegkobra gepik is. Foto: Verskaf
Elné Erasmus is positief oor die toekoms, ondanks die traumatiese voorval en skade nadat sy deur 'n Mosambiekse spoegkobra gepik is. Foto: Verskaf

Ná 34 dae alleen in die Steve Biko Akademiese-hospitaal in Pretoria was dit die lekkerste vir Elné toe sy weer die grondpad na hul gesin se plaas buite Thabazimbi in Limpopo slaan, en sy weer die bosse en berge sien.

Maar toe huil sy ook sommer snot en trane – van blydskap.

“Ek dink dit gaan oor die berusting van die bekende . . . Vir meer as ’n maand was dit ek in die onbekende,” vertel Elné aan Huisgenoot vir die eerste keer sedert haar ontbering met ’n Mosambiekse spoegkobra op hul plaas op 11 Januarie vanjaar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees