book-icon Uitgawe 16 April 2020

Centurion-ma: Ek was 70 dae sonder my seun in kwarantyn – eers in China, toe in SA

akkreditasie
 ’n Verligte Nadia Verhoog kort voor haar vertrek van die The Ranch-hotel in Polokwane waar sy in kwarantyn was. Foto verskaf
’n Verligte Nadia Verhoog kort voor haar vertrek van die The Ranch-hotel in Polokwane waar sy in kwarantyn was. Foto verskaf

Soos altyd voor sy vir haar werk moes reis, het sy haar seuns elkeen op sy eie manier gegroet – vir jong Aidan (9) met ’n soen en sy ouboet, Danford (18), met ’n stewige druk.

Daar was niks buiten­gewoons aan dié afskeid nie. Of so het hulle gedink . . .

Die 39-jarige Nadia Verhoog het daardie dag geen idee gehad watter nagmerrie by haar bestemming op haar wag nie. Nog minder dat sy eers ná ’n ontbering van meer as twee maande weer tuis sou wees. Want dié ma van Centurion was op reis na Wuhan in China, wat toe kort daarna bekend sou word as die ground zero van die wêreldwye coronaviruspandemie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees