book-icon Uitgawe 20 Augustus 2020

Covid-19-tragedie: Ma praat 1ste keer ná sy ongebore baba verloor

akkreditasie
Speelgoed en baba­kleertjies. 
Foto: Verskaf
Speelgoed en baba­kleertjies. Foto: Verskaf

Daar is geen langverwagte babaskreetjie in die huis nie. Die blou mure van die babakamer is weer wit geverf, soos ’n skoon skilderdoek.

Die kamer wat vir hul bondeltjie vreugde voorberei was, is nou weer net die spaarkamer. Op die skerm glimlag Marzanne Lennox moedig.

“Ek is nie kwaad nie. Ek is hartseer wanneer ek aan ons baba dink, maar ek leef, en daarvoor is ek dankbaar.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees