Dbn-inwoner aan HG: ‘Snags klap die skote. Hier’s níks oor’

akkreditasie
Janus Horn vertel oor sy eerstehandse ervaring met die onluste in Durban. Foto: Facebook/JanusHorn
Janus Horn vertel oor sy eerstehandse ervaring met die onluste in Durban. Foto: Facebook/JanusHorn

Dit was Sondagaand net ná president Cyril Ramaphosa se toespraak toe die chaos uitbreek.

“Ek't nog hier in my huis gesit, toe breek alle hel los!” sê Janus Horn, gastehuiseienaar en voorsitter van die Gemeenkapspolisiëringsforum (GPF) in Manor Gardens, Durban.

“Die mense het in hulle massas saamgetrek. Snags hoor jy net hoe klap die geweerskote. Ons het drie dae laas geslaap,” sê hy Woensdagoggend in ’n onderhoud met Huisgenoot.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees