book-icon Uitgawe 16 Mei 2019

Driehoek-meisie: Ek’s verlam, maar ek huil oor my vriendin

akkreditasie
Shamoné Steynvaart, wat verlam is ná die Hoërskool Driehoek-ramp (BO), en haar ma, Charmaine. Foto: Onkgopotse Koloti
Shamoné Steynvaart, wat verlam is ná die Hoërskool Driehoek-ramp (BO), en haar ma, Charmaine. Foto: Onkgopotse Koloti

My bene! My bene!” het sy iemand hoor skree, nes in ’n nagmerrie twee dae tevore. Maar dié keer was dit nie net ’n verskriklike droom nie . . .

Dié rou noodkreet is al wat die 14-jarige Shamoné Steynvaart kan onthou van die ongeluk toe ’n loopbrug op 1 Februarie vanjaar by die Hoërskool Driehoek in Vanderbijlpark, Gauteng, ineengestort het.

Wie so geskree het en wat in die chaotiese oomblikke daarna gebeur het, weet sy nie. Want die een oomblik was sy nog ’n gewone gr. 9-leerder vol drome; die volgende was sy onder ’n betonblok vasgepen en met die slag van haar naeltjie af ondertoe verlam.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees