Driehoek-meisie oorleef motorfietsongeluk: Jesus se bloed was oor haar

akkreditasie
Wyle Shelby van Wyk (18) Foto: Facebook
Wyle Shelby van Wyk (18) Foto: Facebook

Skaars ’n week het verloop vandat die ongeluk net om die draai van die Vorsters se huis gebeur het. En Vrydag het Jané se ma, Claudia (34), haar beste vriend se ma ontmoet. Jané, ’n gr.8-leerder aan die Hoërskool Driehoek, het die ongeluk oorleef waarin Shelby, ’n matriekleerder aan dieselfde skool, dood is.


Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees