book-icon Uitgawe 9 Augustus 2018

Ek en ons olifante het saam oor my man se dood gerou

akkreditasie
Francoise Malby Anthony se geliefde olifanttrop by die dam in die Thula-Thula-wildreservaat waar sy as gestrooi is. Foto: Verskaf
Francoise Malby Anthony se geliefde olifanttrop by die dam in die Thula-Thula-wildreservaat waar sy as gestrooi is. Foto: Verskaf

Stormagtige weer ontstel altyd ons olifante. Die sikloon dreig al dae lank en die stormsterk winde wat voorspel word, kan maklik bome omwaai en Thula Thula se grensdraad beskadig. Ons is bekommerd oor die trop, maar ek en my man, Lawrence, glo hulle sal wel iewers in ons uitgestrekte wildreservaat skuilplek vind.

Hulle was lank laas by die huis en ek mis hulle. Wanneer hulle kom kuier, krul hul slurpe dadelik op om ons huis te “lees”. Is ons hier? Waar is die honde?

Bijou, my malteser en opperprinses van die reservaat, verpes dit om haar plek in die kollig af te staan en kef altyd verontwaardig vir hulle.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees