Een van SA se bekendste woordeboeke se aanlyn dae getel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT) se e-weergawe sal nie meer aanlyn beskikbaar wees nie.
Die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT) se e-weergawe sal nie meer aanlyn beskikbaar wees nie.

Die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT) se e-weergawe sal op 4 Augustus 2022 nie meer beskikbaar wees nie, het die uitgewer Pearson Longman eksklusief aan Huisgenoot bevestig. 

“Nadat ons baie mooi oor die saak gedink het, het Pearson besluit om die e-weergawe van die HAT-webtuiste te staak.”

Pearson het onder meer gekyk na dié woordeboek se winsgrens voor die besluit geneem is. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees