En die wenner is . . . seks is beter as neussproei

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die veearts Robin Radcliffe. Foto: Wildlife.cornell.edu
Die veearts Robin Radcliffe. Foto: Wildlife.cornell.edu

Deur intensiewe navorsing probeer hierdie wetenskaplikes antwoorde gee aan eienaardige en buitengewone vrae waaraan ’n gewone persoon nie noodwendig elke dag sal dink nie, soos: As jy ’n baard het, kan dit die impak van ’n vuishou deur jou gesig bietjie versag? Is dit beter vir renosters om eerder onderstebo te hang wanneer hulle vervoer word? Of sukkel jy met ’n toe neus?

Die oplossing lê dalk tussen die lakens en nie in ’n botteltjie neussproei nie . . .

Hierdie tipe studies mag dalk vreemd klink, maar vir sommige wetenskaplikes, ekonome, dokters en wiskundiges regoor die wêreld, is dit doodnormaal om die tipe vrae te vra. Veral as dit beteken dat jy moontlik in aanmerking kan kom vir die Ig Nobel-prys – die sogenaamde kleinboetjie van die gesogte Nobelprys.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees