Ermelo-pa ry seuntjie (2) raak: ‘Ons harte is in ’n miljoen stukke’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Daniel veg vir sy lewe nadat sy pa hom raakgery het. Foto: Verskaf
Daniel veg vir sy lewe nadat sy pa hom raakgery het. Foto: Verskaf

“Ons is altyd so versigtig en ons maak altyd seker die kinders is binne die huis wanneer ons uittrek. Hierdie keer het ons nie gekyk nie. Ons verwyt mekaar,” sê Danelle Kerswell huilend oor die foon. 

Haar man, Paul, wou gisteroggend iewers heen ry.

Danelle was besig om vir haar twee kinders, Daniel (2) en Aden (4), ontbyt te maak. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees