Ermelo-seuntjie ontslaan ná pa hom raakry: ‘Ons is in die wolke’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Klein Daniel is gister uit die hospitaal ontslaan. Foto: Verskaf
Klein Daniel is gister uit die hospitaal ontslaan. Foto: Verskaf

“Ons is in die wolke. Dit is so lekker om ons lyfie terug te hê,” sê Danelle, Daniel se ma. 

Op 5 September was Danelle besig om ontbyt vir Daniel en sy boetie, Aden (4), te maak toe haar man, Paul, iewers heen wou ry. 

Daniel het skielik buite sig verdwyn en Paul het Daniel raakgery toe hy die kar uitgetrek het. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees