Jessica Biel het omtrent die koppe laat draai by die 69ste Emmy Toekennings. Foto: Getty Images


’n Stylvolle Shailene Woodley het ’n Emmy gewen vir haar rol in die reeks Big Little Lies. Foto: Getty Images


Alexander Skarsgård het ook ’n Emmy ingepalm as beste ondersteunende akteur in ’n kort TV-reeks of film vir sy rol in Big Little Lies. Foto: Getty Images


Elisabeth Moss het Emmy's gewen vir beste aktrise in ’n drama-reeks sowel as vervaardiger, van die reeks The Handmaid’s Tale. Die reeks was ook die groot wenner van die aand en het ’n volle agt Emmy-toekennings ingepalm. Foto: Getty Images


Julia Louis-Dreyfus het weereens die Emmy opgetel vir beste akrtise in ’n komedie-reeks. Foto: Getty Images


Donald Glover, ’n deftige pers pak, het Emmy’s gewen as beste akteur en regisseur van ’n komedie-reeks. Foto: Getty Images


Reese Witherspoon het ook met ’n Emmy weggestap vir haar bydrae tot die reeks Big Little Lies, alhoewel sommige gemeen sy moes dalk liefs nie haar broek by die huis gelos het nie. Getty Images


Nicole Kidman. Foto: Getty Images