book-icon Uitgawe 23 Julie 2020

Gauteng-pa se pyn ná covid-19 sy ongebore baba eis

akkreditasie
Die babadinge waarin hy elke dag moet vaskyk.
Die babadinge waarin hy elke dag moet vaskyk.

Sy swanger vrou was veronderstel om ’n lae­risikogeval vir covid-19 te wees: Sy is jonger as 30 en sonder onderliggende gesondheidsprobleme. En hy was veronderstel om binnekort pa te word.

Hul eersteling was op pad, en in die lente ná hierdie lang, bitter winter sou hulle eindelik ouers word.

Maar in ’n koue hospitaalsaal in Pre­toria lê Marzanne Lennox (29) nou in isolasie – en die hartjie wat 30 weke lank binne haar geklop het, het stil geword.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees