Gebroke ouers vertel: Om jou kind te moet begrawe net nadat jy hom die eerste keer vasgehou het

akkreditasie
Bradley sê baba Kayden was hul teken van hoop. 
Foto: Verskaf
Bradley sê baba Kayden was hul teken van hoop. Foto: Verskaf

Bradley en Sandy het ’n moeilike paar jaar agter die rug gehad toe hulle gehoor het Sandy is swanger. Sandy het die jaar tevore ’n miskraam gehad, en Bradley moes weens nierversaking dialise én ’n nieroorplanting ondergaan.

Hulle was in die wolke oor die vooruitsig om ’n nuwe toevoeging tot hul gesin te hê. Die twee, wat in 2015 getroud is, het ’n 10-jarige seun, en Sandy het ’n 20-jarige dogter wat Bradley as sy vlees en bloed beskou.

Twee weke voor Sandy se verwagte kraamdatum is sy in die hospitaal opgeneem. Binne ’n oogwink het hul geluk vervaag so vinnig as wat dit verskyn het. Die dokters het hulle die slegte nuus gedeel dat hul seun doodgebore is. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees