book-icon Uitgawe 30 November 2017

Gedink Bobby is mooi? Hier’s 16 smeulende spiertiere

akkreditasie
Eden Classens (26).
Eden Classens (26).

Wie sal daardie foto’s van Bobby van Jaarsveld vergeet . . . Onlangs was dit die hartebreker van Afrikaanse musiek wat ons laat hyg het. Toe hy so sonder sy hemp op ons voorblad smeul, moes menige hand na ’n koue lafenissie gryp.

Ons kon nie genoeg van die vuurwarm kiekies kry nie. Dis dié dat Huisgenoot besluit het: Kom ons wys ook hoe die res van die smeulende bo­lyfbrigade van ons plaaslike bekendes lyk. En kyk, die mooi manne maak die knieë lam . . .

Hier is nog plaaslike spiertiere wat die kwik behoorlik laat styg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees