Hartswater-pastoor en vrou genees van COVID-19

akkreditasie
Henk en Berna Kruger saam met hul dogters, van links, Jané, Marti, Carla en Berné. Foto: Verskaf
Henk en Berna Kruger saam met hul dogters, van links, Jané, Marti, Carla en Berné. Foto: Verskaf

Dit is vandag die eerste dag in byna ’n maand dat Berna Kruger (43) van Hartswater haar huis verlaat het.

Altesaam 26 dae van algehele isolasie het verloop sedert sy en haar man, Henk (46), die pastoor van die Light the World Ministeries, vir die nuwe coronavirussiekte COVID-19 getoets en hulself in kwarantyn afgesonder het.

Maar vandag kan sy met ’n blymoedige hart sê: “Ons hele gesin is gesond. Ek het vrede binne my.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees