book-icon Uitgawe 1 Augustus 2019

HG ontsyfer JZ se vreemde antwoorde aan Zondo

akkreditasie
Oudpresident getuig voor die Zondo-kommissie. Foto: Gallo Images/ getty Images
Oudpresident getuig voor die Zondo-kommissie. Foto: Gallo Images/ getty Images

Eindelik het die dag aangebreek waarop Suid-Afrikaners al hoe lank wag: die dag waarop oudpres. Jacob Zuma moes begin antwoorde gee op bewerings van omkopery en korrupsie wat hom al jare lank agtervolg. 

Toe die oudpresident egter voor adjunkhoofregter Raymond Zondo se kommissie van ondersoek na staats­kaping verskyn, het hy vrae gesystap, ’n rits vae en verregaande bewerings kwytgeraak en sommer gedreig om uit te stap. 

Sy strategie tot nou was om enigiets te ontwyk wat hom voor ’n hof kan laat beland, meen prof. André Duvenhage, politieke wetenskaplike aan die Noordwes-universiteit. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees