Op 7 November besoek hulle Pretoria, Johannesburg en Soweto, op 8 November is hulle in Durban. 9 November besoek hulle in Oos-Londen en is kort daarna op 10 November in Port Elizabeth. En op 11 November sluit hulle die toer af in Kaapstad af.

Kry die volle besonderhede van hul toer hier