What a week ??????

A post shared by Rachel Kolisi (@rachel_kolisi) on

Siya het dit Saterdag aan Huisgenoot bevestig.

Hy het ook op sy Instagram-profiel ‘n foto van Rachel in ‘n hospitaalbed gedeel met die woorde: “I'm grateful”.

I'm grateful ?????? @rachel_kolisi

A post shared by Siya Kolisi (@siya_kolisi_the_bear) on

Hy het spesiaal Suid-Afrika toe gekom vir die week om by te wees vir sy nuweling se geboorte.

Die paartjie het in Julie vanjaar aangekondig hulle verwag hul tweede kind en dit is ‘n dogtertjie.

Hulle eersteling, Nicholas, is al twee jaar oud.  

Safe to assume he “shakes what his mama gave him?” ???? @siya_kolisi_the_bear there’s still hope ??

A post shared by Rachel Kolisi (@rachel_kolisi) on