Jhb-vrou verpletter ná covid pasgebore kleindogter wees laat

akkreditasie
Sheena Scott op haar troudag. Haar man, Craig, is ook aan Covid-19 dood nadat die paartjie die virussiekte opgedoen het. Foto: Verskaf
Sheena Scott op haar troudag. Haar man, Craig, is ook aan Covid-19 dood nadat die paartjie die virussiekte opgedoen het. Foto: Verskaf

Sy is stukkend oor die dood van haar dogter en skoonseun, en bowenal hartseer omdat haar kleindogter nou nooit haar ouers sal leer ken nie. 

So vertel Claudette Webb van Johannesburg aan Huisgenoot nadat haar dogter, Sheena Scott (33), op 13 Augustus aan covid-19 oorlede is net weke ná haar man, Craig (35). 

Sheena is weens covid in Johannesburg se Netcare Linksfield-hospitaal opgeneem slegs dae nadat sy op 28 Junie die lewe geskenk het aan hul dogtertjie. Die jong ma het verbete om haar lewe geveg, maar sou nooit genoegsaam herstel om van ’n ventilator afgehaal te word nie. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees