'Dit is met groot hartseer dat ek die dood van my ma moet aankondig. Sy was ten tyde van haar dood omring deur familie en nabye vriende,'' het Melissa Rivers in 'n verklaring gesê.

Rivers het verlede week 'n operasie aan haar keel ondergaan en toe onverwagse hartprobleme ontwikkel.