Die seun is vermoedelik 13 jaar oud. Annine Siddall, ER24-woordvoerder, sê met die paramedici se aankoms 14:30 op die toneel was omstanders besig om kardiopulminêre resussitasie op die seun toe te pas.

Dit was egter tevergeefs en hy is op die toneel dood verklaar.

Die voorval word verder ondersoek.