book-icon Uitgawe 22 Julie 2021

Jou covid-gids: Watter entstof werk vir watter variant?

akkreditasie
Foto: Gallo Images/Getty Images
Foto: Gallo Images/Getty Images

Ons land is nou al sowat 18 maande in die greep van die coronakrisis – maar nou met die gevreesde derde vlaag van covid-infeksies in volle swang reg oor die land is die gevaar en dodetal groter as ooit tevore.

Die hoogs aansteeklike deltavariant van die virus, met die kode B.1.617.2, is die dodelike stormwind wat infeksies soos wegholbrande aandryf.

Einde Junie is sowat 18 000 nuwe covid-gevalle per dag in die land aangemeld. Ons totale covid-sterftesyfer is al oor die 63 000.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees