Jou katte en honde kan nie die coronavirus kry nie, bevestig WGO

akkreditasie
Goeie nuus vir troeteldier-eienaars: Daar is geen bewyse dat troeteldiere soos honde of katte met die coronavirus besmet kan word nie, volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie.

Nes met vorige SARS-virusse, word Covid-19 hoofsaaklik oorgedra deur ’n gehoes, genies, speeksel of neusuitskeidings.

Hoewel troeteldiere maklik druppels genereer, is daar heelwat hindernisse waardeur die virus moet beweeg om vanaf die mens na diere oorgedra te word, en omgekeerd.

honde,coronavirus
Foto: BEEM/Magazinefeatures.co.za

KYK NET HOE BESKERM DIE HONDE HULSELF

honde,coronavirus
Foto: BEEM/Magazinefeatures.co.za
honde,coronavirus
Foto: BEEM/Magazinefeatures.co.za
honde,coronavirus
Foto: BEEM/Magazinefeatures.co.za
honde,coronavirus
Foto: BEEM/Magazinefeatures.co.za
honde,coronavirus
Foto: BEEM/Magazinefeatures.co.za
honde,coronavirus
Foto: BEEM/Magazinefeatures.co.za
honde,coronavirus
Foto: BEEM/Magazinefeatures.co.za

Die WGO het gesê daar is tans geen bewyse dat troeteldiere soos honde of katte met die koronavirus besmet kan word nie.

Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees