Kim McCusker sterf: ‘Haar pyn het nooit opgehou nie’

akkreditasie
Kim McCusker was baie erg oor haar troeteldiere. Foto: Facebook/KimMcCusker
Kim McCusker was baie erg oor haar troeteldiere. Foto: Facebook/KimMcCusker

Douglas McCusker, Kim se prokureurpa, is kalm wanneer hy die telefoon antwoord. Steeds geskok.  

Hy bevestig hartseer maar saaklik sy geliefde oudste dogter, Kim (36) se dood.

“Van die taxisleep-voorval af het sy pyn gehad. Haar pyn het nooit opgehou nie,” sê Doug, wat ná die tyding Donderdagaand inderhaas saam met sy vrou van vakansie in Mpumalanga af teruggekeer het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees