Klein JD toets negatief vir COVID-19 – sy been is gebreek

akkreditasie
JD en sy ma, Jessica, in die hospitaal. Foto: Facebook
JD en sy ma, Jessica, in die hospitaal. Foto: Facebook

Klein JD Lange (1) van Saldanhabaai kon ondanks al die pyn wat hy ervaar het, nie vir sy ma en die mediese personeel sê wat is fout nie.
Maar sy ma, Jessica (28) het geweet iewers skort daar iets met haar seun.

“’n Ma ken mos haar kind,” het Jean-Marie Muller, JD se tante, Woensdag aan Huisgenoot vertel.

Dit kom nadat JD twee weke ná sy ontslag uit die Rooi Kruis-kinderhospitaal in Kaapstad, weer opgeneem moes word nadat hy simptome van hoë koors en braking getoon het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees