Krugersdorp-verdagte se rare gedaanteverwisseling

akkreditasie

Die vrou op die foto lyk sag en stylvol in ’n wit ge­borduurde bloes. Haar hare is in ’n elegante kapsel gesny, haar grimering keurig en haar glimlag oop en warm.

“Dié vrou het gehuil wanneer jy te hard met haar gepraat het,” sê Marcus Koekemoer. “Sy sou nie die guts gehad het om te moor nie.”

Maar die staat beweer sy hét. Die goed versorgde vrou op die foto is niemand anders nie as ’n veel jonger Marinda Steyn.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees