1. ’n Faf-oomblik 

Wie sal ooit die oomblik tussen Faf de Klerk en die Wallis-slot Jake Ball tydens die Wêreldbeker-halfeindstryd vergeet? Die internet het dié oomblik die “Dawid en Goliat-oomblik” gedoop. 


2. Sien julle later! 

Die Bokkaptein, Siya Kolisi, het Saterdag die land omtrent van trots laat ontplof.

SIya Kolisi
Die Bok-kaptein, SIya Kolisi.

3. Die rap-album

Indien die Bokslotte, Lood de Jager en RG Snyman ’n album bekend sou stel, wat sou jy dit noem?  

4. Duane, die held

Die Springbokke se verdediging tydens die Wêreldbeker was so indrukwekkend dat die internet beslis iets daaroor moes sê.

5. Blitsige Cheslin

Die internet kyk niks mis nie, veral nie drieëvraat Cheslin Kolbe se vinnige voete op die rugbyveld nie. Sy indrukwekkende vertoning tydens die Rugbywêreldbekertoernooi het hom nie net ’n nominasie vir Speler van die Jaar by die Wêreldrugby-prysaand losgeslaan nie, maar ook ’n paar memes. 

6. Engeland wie?

Die Vannie Kaap-groep het ook op die meme-wa gespring met ’n klassieke “knock-knock” grappie. 

View this post on Instagram

England who? Wies julle? #bokke #vanniekaap

A post shared by Vannie Kaap (@vannie.kaap) on

7. Die sweet het getap

Hierdie Wêreldbeker-toernooi het vir heelwat naelbyt-oomblikke gesorg.

8. Skreeusnaaks

As die Springbokke ’n sangroep was, wat sal jy hulle noem? 

9. Wenners, hallo? 

Dis hoe die almal in Suid-Afrika vir die res van die week hul foon gaan antwoord . . . 

10. Die nuwe vlag

Faf het die land tydens die wêreldbeker omtrent op hul tone gehad, maar dis sy Speedo wat almal nou wil wapper!