Andriëtte het die fraaiste foto’s van klein Graham op Instagram en Facebook gedeel.

“Vandag is my baba net so lank uit my maag (as wat hy) in my maag (was). Sjoe, dis steeds 'n wonderwerk vir my,” skryf sy by die foto’s van die donkerkopseuntjie.

Vandag is my baba net so lank uit my maag soos in my maag.Sjoe dis steeds n wonderwerk vir my.x

A post shared by Andriëtte Norman (@andriette.norman.official) on

Andriëtte en haar man, die biokinetikus Glynn Moolman, is in 2015 getroud.

En so is die 31 ook verby.Dankie vir almal se verjaardag wense en vir my man vir al die bederf.xxx

A post shared by Andriëtte Norman (@andriette.norman.official) on

Hulle woon in Kaapstad se noordelike stadsgebiede, en Andriëtte deel graag foto’s van oulike oomblikke saam met haar eersteling. Soos toe sy hom wys hoe om te kruip . . . 

Wys vir boetie hoe die kruip-ding werk.hehe.xxxx

A post shared by Andriëtte Norman (@andriette.norman.official) on

Hy is te oulik vir woorde!