Baba Mienke se oppasser skryf roerende brief

akkreditasie
Klein Mienke Mulder Foto: Facebook
Klein Mienke Mulder Foto: Facebook

Klein Mienke Mulder (3) het nie net in die harte van duisende Suid-Afrikaners ingekruip nie, maar ook diep in die hart van die vrou wat haar versorg het nadat sy in 2017 op net agt maande oud, aan haar melk by ’n dagsorg in Mbombela verstik het.

Marietjie Myburgh (58) van Benoni aan die Oos-Rand het in die eerste jaar ná haar ongeluk, na Mienke, asook na haar sussies, Zamoné (4) en Leané (7), omgesien.

Sy het die dagsorg einde 2018 gesluit nadat haar eggenoot oorlede is, maar het oor die jare vir Mienke se ma, Verna, soos ’n tweede ma geword. Veral omdat sy na Mienke en haar sussies gekyk het toe Verna en haar man, Ryno, haar die nodigste gehad het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees