Die sexy sanger van Bloemfontein het weereens in sy jongste musiekvideo, Vanaand sê ek net ja, gewys waarom hy een van Suid-Afrika se gewildste kunstenaars is.

In die video speel die begaafde sanger al die instrumente. Ja nee, Brendan sal hom deur niks sal laat stuit nie!