Die nasionale energieverskaffer het Maandagaand in ’n ongekende stap aangekondig dat 'n tegniese probleem by die Medupi-kragstasie daartoe gelei het dat Suid-Afrika die ergste stadium van beurtkrag tot nog toe beleef: fase 6.

Talle landgenote in die sosiale media het hardop gewonder wat fase 6 behels, maar so tussen die kragwoorde en klaery deur het baie in die kuberruim in tipies Suid-Afrikaanse-styl wonderbaarlik die krag gevind om lig te maak van 'n baie donker situasie. 

'n Twitter-gebruiker het probeer sin maak van die vinnig veranderende fases van beurtkrag. 

Maar @renegade_report meen ons moenie hulle oordeel tot ons nie in hul skoene gestap het nie. 

Hier is nog snaakse memes wat ons so lekker laat lag dat ons (byna) vergeet het van die moeilikheid waarin dié kragopwekker Suid-Afrika tans dompel. 

Beurtkrag tydens Kersfees?
Eskom-grappie
Eskom-grappie
Eskom-grappie
Kom neem deel aan die gesprek
Volg Huisgenoot op InstagramTwitterFacebookWhatsApp en teken gerus in op ons nuusbriewe.