Só gewild is hy dat daar ’n hele rits memes oor hom in die sosiale media rondvlieg soos mense dit aanhoudend deel.

As hulle nie giggel vir sy lokke wat op die veld rondwapper soos hy die bal met passie jaag nie, laat hy hulle skater met die landsvlagbroekie - sommige noem dit nou ’n 'Springbroekie' – waarmee hy nonchalant vir prins Harry gegroet het na die Springbokke die Rose se stingel in die eindstryd van die Wêreldrugbytoernooi in Japan geknak het.

Hier is ons gunstelinge . . . 

Daai broekie:

Faf lyk soos:

Die liefde is . . .

Die beker kom huistoe:

Sy koninklike ontmoeting: