Die Bokrugbyspeler Siya Kolisi (26) se vrou, Rachel (27), het onlangs die harte laat smelt met ’n skattige inskrywing en foto van haar swanger magie op Instagram.

Rachel is nou 27 weke swanger.

Die foto van Rachel se boepmagie het meer as 2 000 trefslae gelewer.

“Ek is oortuig daarvan Liyema dink daar is ’n ruimtemannetjie hier binne; hy weier om aan my maag te raak," het sy by die foto op Instagram geskryf.

Liyema en Liphelo is Siya se boetie en sussie wat by die paartjie bly.

Excited to get home ??

A post shared by Rachel Kolisi (@rachel_kolisi) on

“My liewe Nic is ook oortuig daar is ’n baba in sy maag. Elke oggend loop hy in my kamer en sê: 'Mamma, my baba druk my," terwyl hy sy maag vryf. 

Three years ago already ?? #tb

A post shared by Rachel Kolisi (@rachel_kolisi) on

Rachel en Siya het reeds ’n driejarige seuntjie, Nic.

Can't get enough of this face ?? #hairgoals

A post shared by Rachel Kolisi (@rachel_kolisi) on