Die Suid-Afrikaanse weerdiens het 'n waarskuwing uitgereik vir swaar donderstorms wat Maandagmiddag van die Noordwes na Gauteng skuif.

Sterk wind en hael het reeds skade op verskeie plekke aangerig.

Gauteng

Tussen Colesberg en Bloemfontein

Nelspruit

Harrismith