Amalia en haar man, Shaun Golding, geniet duidelik elke oomblik van hul nuwe avontuur. Sy het foto's gedeel waar hulle lekker op ’n strand kuier en ook hul pragtige trouringe wys. 

"Ek het jou lief, Shaun Golding," skryf sy in die sosiale media. En sy is gek daaroor om Mev. Golding genoem te word!

Ek het jou lief @shaungolding #mrsgolding

A post shared by Amalia Uys (@amaliauys) on

Die paartjie het Saterdag naby Robertson in die Wes-Kaap ewige trou aan mekaar beloof. Amalia het die asems behoorlik weggeslaan met haar pragtige rok.

Beautiful wedding to celebrate a beautiful couple ??

A post shared by Tascha Strauss ???? (@taschastrauss) on

Amalia en Shaun is al langer as drie jaar ’n paartjie en het in Desember 2016 aan die Weskus verloof geraak.

My love @shaungolding You are my happy place. ?????#naturesvalley

A post shared by Amalia Uys (@amaliauys) on

Beach picnic with my love! Summer must stay!! @shaungolding #lifeisbeautiful ?

A post shared by Amalia Uys (@amaliauys) on

Sy is omtrent besig en het onlangs ’n draai gemaak in VIA se Die Skatties.

Ons wens mnr. en mev. Golding 'n wonderlike huwelik toe!