Hy knip onder meer ’n uiltjie saam met die omstrede rapper Kanye West en deel intieme oomblikke met oudpres. Barack Obama van Amerika. Die knaap eet selfs pasta saam met Ryan Gosling.

Kan jy nou meer . . .

Die foto’s is natuurlik nie eg nie, maar dit maak dit nie minder snaaks nie. Rob se oorspronklikheid sorg beslis vir ’n lekker kekkel.

Kyk hier na ’n paar van die foto’s:

Reg geraai! Ek is Kimye (Kanye West en Kim Kardashian) se surrogaat – nie!

Weer red die immergewilde Spider-Man die dag.

Rob maak selfs ’n draai by die ikoniese Titanic-toneel . . .

Daar is geen beter skouer om op te slaap as dié van David Beckham nie.

Shoutout to all the people serving as human pillows for their passed out incapable friends. Tag em! ????

A post shared by Average Rob (@averagerob) on

Niks beter as om ’n swembad met Katy Perry te deel nie.

Best first date ever!!! ?? Thanks for hooking us up @OnceTheApp ?? #ad

A post shared by Average Rob (@averagerob) on

Knip ’n uiltjie saam met Kanye West (terwyl ons eintlik moet kinders oppas).

Nappers in Paris ??

A post shared by Average Rob (@averagerob) on

Niks beter as ’n hengeluitstappie saam met Barack nie.

"Thou shall not stand behind Barack Obama while fishing."

A post shared by Average Rob (@averagerob) on

Is daar iets daar binne? Ek hoor iets . . .

OH MY GOD!! CAN I LISTEN TO YOUR BELLY?!?! ????????

A post shared by Average Rob (@averagerob) on

Eina - my toon!

OMFG TAYLOR!!! PICK UP YOUR LEGO WHEN YOU'RE DONE PLAYING!!! ??

A post shared by Average Rob (@averagerob) on

Rob het tans meer as 200 000 volgelinge op sy blad en hulle is mal oor sy kiekies – ons kan verstaan hoekom.

Bronne: Mirror UKInstagram