We made it! Een jaar oud! #mymensie #birthdaygirl #tydvlieg

A post shared by Rolanda (@rolandamarais) on

Charlotte James Malherbe het op 6 Desember 2017 een jaar oud geword – en die Malherbe-gesien het die naweek omtrent partytjie gehou!

Charlotte het die oulikste Heidi-koek vir haar verjaardag gekry. 

Charlotte James Malherbe 1 jaar oud ??sit soos n groot mensie #myhart #kartellkids

A post shared by Rolanda (@rolandamarais) on

Dakversiering.. #partyjietyd

A post shared by Rolanda (@rolandamarais) on

"Vandag presies ’n jaar gelede het hierdie mensie ons lewe kom verander. Het vanoggend die einste japon aan wat ek die dag van haar geboorte gedra het, en waarin ek gesit het terwyl my grimering gedoen was op my troudag . . . #sentimenteel #mensie #mydogtertjie #1jaaroud #tydvlieg (Ek is ook nogal trots op die feit dat madam besluit het om die aarbeie te verorber en die cupcake te ignoreer," het Rolanda Woensdag in die sosiale media geskryf.

Rolanda deel gereeld die oulikste foto's van haar klein prinsessie.

Gesin selfie ??#mytribe

A post shared by Rolanda (@rolandamarais) on

Baby waaants...... #aminaglasses #aminawomen

A post shared by Rolanda (@rolandamarais) on

My mensiemens ??

A post shared by Rolanda (@rolandamarais) on

#smitten #charlottejames #3months #couldntresistposting

A post shared by Rolanda (@rolandamarais) on

baba met die badwater ....#waterwise #greywater

A post shared by Rolanda (@rolandamarais) on

Sy is te oulik vir woorde!