Field trip days are the best days! #woofrunner

A post shared by Barkhaus (@barkhaus) on

Ready for the weekend is an understatement! #hauspile

A post shared by Barkhaus (@barkhaus) on

Busting through Monday! #barkhaus #dogsofinstagram

A post shared by Barkhaus (@barkhaus) on

Stay shady!

A post shared by Barkhaus (@barkhaus) on

Does someone need a huuug?!! #hauspile

A post shared by Barkhaus (@barkhaus) on

Hierdie kostelike foto's is by die Amerikaanse hondedagsorgsentrum The Barkhaus in Miami geneem. En hulle word nie verniet die "hondefluisteraars" van Florida genoem nie.

Twee jaar gelede het die eienaars, Andres Monasterios en Natalie Sanchez, heel ander lewens gelei. Natalie was 'n veeartsenytegnikus en Andres het in die boubedryf gewerk.

Omdat hulle self begeesterde honde-eienaars is, het hulle hul vriende en kollegas se brakkies begin oppas vir 'n ekstra inkomste. 

"Dit het net van daar af begin," vertel Natalie.

"Ons was goed daarmee en het dit geniet, en ons voltydse werke bedank."

As ’n mens so na die foto's kyk, kan 'n mens glo hierdie paartjie het 'n spesiale vermoë om iets reg te kry wat min mense kan: 'n uiteenlopende klomp honde te laat stil sit, selfs al dra hulle lawwe brille.

Bronne: The New Tropic, The Barkhaus, Miami Herald, Miami New Times.