Die Afrikaanse sangeres het nuwe kiekies van haar kleinding in die sosiale media gedeel. En dit lyk omtrent of die ma van drie die swangerskapvetjies in 'n rekordtyd afgeskud het.

Wearing black today #stopfarmmurders ?????????

A post shared by Karlien (@karlienvanjaarsveld) on

Karlien en haar man, die oud-rugbyspeler Joe Breytenbach, se eersteling is op 7 Oktober met 'n noodkeisersnee in die lewe gebring. 

Na 19 dae oppad huistoe???? dankie Jesus??

A post shared by Karlien (@karlienvanjaarsveld) on

\Klein Elah is twee maande te vroeg gebore. Sy is onlangs na 19 dae in die hospitaal ontslaan. Met hul terugkoms huis toe het Joe spesiaal vir sy vrou en dogter 'n roosboom gekoop. Te oulik!

Karlien se tweelingseuns, Daniël en Eliah, uit haar huwelik met die oud-Blou Bul Derick Hougaard, vier in Desember hul vierde verjaardag.

My grootste geskenk. ??

A post shared by Karlien (@karlienvanjaarsveld) on