KYK: Klein JD lag en lig nou sy nek ná hy byna verdrink

akkreditasie
Klein JD en sy ma, Jessica. Foto: Facebook
Klein JD en sy ma, Jessica. Foto: Facebook

Só voel Jessica Lange, die ma van die peuter JD Lange, wat agt maande gelede op sy eerste dag by sy nuwe dagsorg byna in die swembad verdrink het. 

Die 29-jarige staan onverskrokke in haar hoop en vertel sy beleef elke dag wonderwerke saam met haar seun.

“Ek weet dis ’n lang pad, maar hy is sy mammie se yster," vertel Jessica oor haar volgehoue geloof dat JD volkome sal herstel ná die angswekkende swembad-ongeluk by sy voormalige dagsorg in Saldanhabaai.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees