KYK: KZN-veearts roer harte toe sy 4-jarige se ‘woef’ red

akkreditasie
Lemieke hou vir Marshall, haar speelgoedhonjie, vas terwyl hy ’n inspuiting kry. Foto: Facebook.
Lemieke hou vir Marshall, haar speelgoedhonjie, vas terwyl hy ’n inspuiting kry. Foto: Facebook.

Die skattige 4-jarige Lemieke le Roux was baie hartseer toe sy Sondag 26 Mei haar ma, Amanda (37), inlig dat haar speelgoedhondjie, die animasiereeks Paw Patrol se Marshall, ewe skielik “siek” geraak het.

“Sy het eers gesê dat Marshall se maag seer is, en toe later ook verduidelik dat dit sy been is. Later het sy weer gesê dit is eintlik net sy maag wat seer is,” vertel Amanda aan Huisgenoot.

Toe Lemieke steeds die daaropvolgende dae sê dat Marshall nie lekker voel nie en nie meer met haar wil speel nie want hy is siek, het Amanda en haar man, Louis (46) ’n plan beraam. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees