KYK: Lockdown verleng met 14 dae – hier is pres. Cyril Ramaphosa se volledige Paasnaweek-aankonding

akkreditasie
President Cyril Ramaphosa
Foto: Gallo Images/Getty Images
President Cyril Ramaphosa Foto: Gallo Images/Getty Images
Ná onsekerheid die land die afgelope paar dae in ’n wurggreep gehad het, het die president Donderdag om 20:00 die land aangespreek. Suid-Afrika is reeds vanaf 26 Maart in ’n 21 dae lange staat van inperking en pres. Cyril Ramaphosa het nou hierdie tydperk met 14 dae verleng. Kyk hier die president se volledige aankondiging oor die nuwe maatreëls teen die verspreiding van die coronavirussiekte COVID-19 in die land.
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees