Kyk: Mpumalanga-paartjie staan met maanstewels voor kansel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Chané en Johan Ackermann het met moon boots getrou! Foto: Verskaf
Chané en Johan Ackermann het met moon boots getrou! Foto: Verskaf

Toe Chané Ackermann (30) vyf weke voor haar en haar man, Johan (26), se troudag in September vanjaar in ’n motorongeluk was, was sy gelukkig om nie ernstiger seer te kry nie. Die motor het vier keer gerol en is afgeskryf, maar Chané het basies met 'n paar bloukolle uit die wrak geklouter. 

Maar een minder ernstige nagevolg van die ongeluk was dat sy haar enkelligamente seergemaak het en toe met 'n maanstewel aan sou moes trou, vertel die Mbombela-paartjie twee weke ná hul groot dag aan Huisgenoot. En toe doen Johan boonop self kort voor die troudag 'n voetbesering op, wat beteken het dat hy dieselfde interessante "trouskoen" sou moes dra. 

Sy het op 18 Augustus tussen Middelburg en Emalahleni beheer oor haar motor verloor, vertel Chané.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees