Ek het my hare gesny! Alweer??

A post shared by Karlien (@karlienvanjaarsveld) on

In die video vertel dié gewilde sangeres van haar besige skedule en waar haar aanhangers haar volgende te siene kan kry.  

Karlien tree ook op by Afrikaans is Groot 2018.

Sy het ook die oulikste video gedeel van klein Elah. 

Te oulik!